1 Samuel 8:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het al die oudstes van Israel bymekaargekom en by Samuel in Rama gekom.
Afrikaans (NLV) 2011
Die leiers van Israel het toe by Rama bymekaargekom en die saak met Samuel bespreek.
Afrikaans 1933/1953
Toe kom al die oudstes van Israel bymekaar, en hulle gaan na Samuel in Rama
Afrikaans 1983
Al die leiers van Israel het bymekaargekom en na Samuel toe in Rama gegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Al die oudstes van Israel het toe byeengekom en na Samuel in Rama gegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die leiers van die Israeliete het toe bymekaargekom. Hulle het na Samuel toe gegaan in Rama
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Al die familiehoofde van Israel het toe bymekaargekom en na Samuel toe in Rama gegaan.