1 Thessalonians 3:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want nou leef ons as julle vasstaan in die Here.
Afrikaans (NLV) 2011
Want toe dit blyk dat julle sterk staan in julle verhouding met die Here, het ons weer begin lééf!
Afrikaans 1933/1953
Want nou leef ons, as julle vasstaan in die Here.
Afrikaans 1983
Omdat julle vas staan in die Here, leef ons nou weer werklik.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want nou leef ons, mits julle vas in die Here bly staan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle geloof in die Here is sterk, daarom gaan dit goed met ons.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Nou leef ek weer met ’n glimlag omdat julle steeds op die Here se pad stap.