1 Thessalonians 5:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Bid sonder ophou.
Afrikaans (NLV) 2011
Moenie ophou bid nie.
Afrikaans 1933/1953
Bid sonder ophou.
Afrikaans 1983
Bid gedurig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
bid sonder ophou;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle moenie ophou bid nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Praat met die Here elke keer as julle die kans het. Moet nooit moeg word om te bid nie. Hy hoor!