1 Timothy 1:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Van wie is Himeneus en Alexander; wat Ek aan die Satan oorgelewer het, sodat hulle kan leer om nie te laster nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Himeneus en Aleksander is twee voorbeelde hiervan. Ek het hulle aan Satan oorgegee sodat hulle sal leer om God nie te belaster nie.
Afrikaans 1933/1953
onder wie daar is Himen,Âs en Alexander, wat ek aan die Satan oorgegee het, sodat hulle kan leer om nie te laster nie.
Afrikaans 1983
Onder hulle is daar Himeneus en Aleksander, wat ek aan die Satan oorgegee het, sodat hulle daardeur kan leer om God nie te laster nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Onder hulle is Himeneus en Aleksander, wat ek aan Satan oorgegee het, sodat hulle kan leer om nie te laster nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Twee van hierdie mense is Himeneus en Aleksander. Ek het hulle vir die Satan gegee sodat hulle kan leer om nie verkeerd te praat oor God nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dis die pad wat mense soos Himeneus en Aleksander geloop het. Daarom het ek hulle verbied om in die gemeente te kom. Hulle moet uitvind hoe dit is om sonder die Here klaar te kom sodat hulle kan leer om nie lelike dinge oor God te sê nie.