1 Timothy 1:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar ons weet dat die wet goed is as iemand dit regmatig gebruik;
Afrikaans (NLV) 2011
Ons weet dat die wet goed is as ’n mens dit gebruik soos God dit bedoel het
Afrikaans 1933/1953
Maar ons weet dat die wet goed is as iemand dit wettiglik gebruik
Afrikaans 1983
Ons weet dat die wet goed is as 'n mens dit op die regte manier gebruik.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar ons weet dat die wet goed is wanneer iemand dit op die regte manier gebruik,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ons weet dat die Wette van Moses goed is as 'n mens dit reg gebruik soos 'n mens dit moet gebruik.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
God se wet is goed, dit weet ons. ’n Mens moet dit net reg gebruik.