1 Timothy 2:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Laat die vrou in stilte met alle onderdanigheid leer.
Afrikaans (NLV) 2011
Vroue behoort te luister en moet stil en onderdanig leer.
Afrikaans 1933/1953
Die vrou moet haar in stilte laat leer in alle onderdanigheid.
Afrikaans 1983
'n Vrou moet in die erediens stil en onderdanig wees en haar laat leer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
'n Vrou moet haar stilweg laat onderrig, in volle gehoorsaamheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wanneer die gemeente bymekaar is, dan moet 'n vrou stil en gehoorsaam wees, sy moet altyd luister na wat die leiers in die gemeente sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
’n Vrou moet ook nie voor op die wa wees en iets anders wil wees as wat sy is nie. Sy moet in stilte gewillig wees om te leer.