1 Timothy 2:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Adam is nie mislei nie, maar die vrou wat verlei is, was in die oortreding.
Afrikaans (NLV) 2011
En dit was die vrou, nie Adam nie, wat deur Satan verlei is, en sonde was die gevolg.
Afrikaans 1933/1953
En Adam is nie verlei nie, maar die vrou het haar laat verlei en het in oortreding gekom.
Afrikaans 1983
Dit is ook nie Adam wat verlei is nie, dit is die vrou wat haar laat verlei het en die gebod oortree het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En Adam is nie mislei nie, maar die vrou het haar laat mislei, en het 'n oortreder geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die slang het nie vir Adam verlei nie, die slang het die vrou verlei. En toe het sy verkeerd gedoen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Satan het ook nie vir Adam in die strik ingelok nie, maar vir Eva. Hy het haar uitgevang en sy het toe iets gedoen waarvan God niks gehou het nie.