1 Timothy 2:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want dit is goed en welgevallig in die oë van God, ons Verlosser;
Afrikaans (NLV) 2011
So is dit goed en aanneemlik vir God, ons Verlosser,
Afrikaans 1933/1953
Want dit is goed en aangenaam voor God, ons Verlosser,
Afrikaans 1983
So is dit goed en aanneemlik vir God, ons Verlosser,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit is goed en reg in die oë van God, ons Verlosser,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wanneer julle só bid, dan is dit reg. God, ons Redder, wil dit so hê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
So hoort dit en so hou God, wat ons gered het, daarvan.