1 Timothy 2:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
wat wil hê dat alle mense gered word en tot kennis van die waarheid kom.
Afrikaans (NLV) 2011
want Hy wil dat almal verlos word en die waarheid verstaan.
Afrikaans 1933/1953
wat wil hê dat alle mense gered word en tot kennis van die waarheid kom.
Afrikaans 1983
wat wil hê dat alle mense gered word en tot kennis van die waarheid kom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
wat wil hê dat alle mense verlos word en tot kennis van die waarheid kom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God wil graag al die mense red en Hy wil hê dat hulle moet weet wat die waarheid is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
God wil hê alle mense moet na Hom toe kom en by Hom leer wat waar is.