1 Timothy 4:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Peins oor hierdie dinge; gee Uself geheel en al aan hulle; sodat u voordeel aan almal kan verskyn.
Afrikaans (NLV) 2011
Gee jou volle aandag aan hierdie sake. Werp jouself in jou werksaamhede sodat almal jou vordering kan sien.
Afrikaans 1933/1953
Wees vlytig in hierdie dinge, leef daarin, sodat jou vooruitgang vir almal duidelik kan wees.
Afrikaans 1983
Lê jou op hierdie dinge toe, leef daarin, sodat almal jou vordering kan sien.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Lê jou toe op hierdie dinge, leef daarin, sodat jou vordering vir almal duidelik kan wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy moet aanhou om hierdie dinge te doen, jy moet so lewe dat almal kan sien dat jy meer en meer glo.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Probeer jou bes en doen jou deel so goed jy kan sodat almal kan sien hoe jy as Christen ryper word.