1 Timothy 5:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want sommige het reeds agter Satan aan afgewyk.
Afrikaans (NLV) 2011
Want ek is bevrees dat sommige van hulle alreeds afgedwaal het en nou Satan volg.
Afrikaans 1933/1953
Want sommige het al afgewyk agter die Satan aan.
Afrikaans 1983
Daar is reeds party wat agter die Satan aan afgewyk het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want sommige van hulle het reeds agter Satan aan afgedwaal.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Party weduwees het klaar begin doen wat die Satan wil hê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
So terloops, daar is al ’n paar weduwees wat so die pad byster geraak het en nou agter Satan aanloop.