2 Chronicles 1:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Salomo het daarheen opgegaan na die koperaltaar voor die aangesig van die HERE wat by die tent van samekoms was, en duisend brandoffers daarop gebring.
Afrikaans (NLV) 2011
Salomo het opgegaan na die bronsaltaar in die teenwoordigheid van die Here in die tent van ontmoeting, en 1 000 brandoffers daar geoffer.
Afrikaans 1933/1953
En Salomo het daar op die koperaltaar wat by die tent van samekoms behoort het, voor die aangesig van die HERE geoffer en daarop duisend brandoffers gebring.
Afrikaans 1983
Salomo het daar op die bronsaltaar offers gebring voor die Here wat in die tent van ontmoeting teenwoordig is. Hy het 'n duisend brandoffers daar gebring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Salomo het daar, op die bronsaltaar wat by die Tent van Ontmoeting was, voor die Here brandoffers gebring. Hy het 'n duisend brandoffers daarop gebring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Salomo het na die brons-altaar gegaan wat voor die tent was, voor die Here, en hy het 1 000 brand-offers op die altaar ge-offer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Salomo het die altaar voor die tent gebruik om offers te bring. Hy het 1 000 brandoffers gebring.