2 Chronicles 1:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
In daardie nag het God aan Salomo verskyn en vir hom gesê: Vra wat Ek jou sal gee.
Afrikaans (NLV) 2011
Daardie nag het God in ’n droom aan Salomo verskyn en gesê: “Wat wil jy hê? Vra, en Ek sal dit vir jou gee!”
Afrikaans 1933/1953
In dieselfde nag het God aan Salomo verskyn en aan hom gesê: Begeer wat Ek jou moet gee.
Afrikaans 1983
Daardie nag het God aan Salomo verskyn en vir hom gesê: “Vra wat Ek jou moet gee.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
In daardie nag het God aan Salomo verskyn. Hy het vir hom gesê: “Vra wat Ek vir jou moet gee!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daardie nag het God aan Salomo verskyn en vir hom gesê: “Jy mag vir My enige iets vra, Ek sal dit vir jou gee.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dié nag het die Here aan Salomo verskyn en vir hom gevra: “Wat wil jy graag hê? Ek sal dit vir jou gee.”