2 Chronicles 1:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Nou, HERE God, laat u belofte aan my vader Dawid bewaarheid word, want U het my koning gemaak oor 'n volk soos die stof van die aarde in menigte.
Afrikaans (NLV) 2011
Nou, Here God, bevestig tog u belofte aan my pa Dawid, want U het my koning gemaak oor ’n volk wat so baie is soos die stof van die aarde!
Afrikaans 1933/1953
HERE God, laat u woord aan my vader Dawid nou bewaarheid word; want U het my koning gemaak oor 'n volk talryk soos die stof van die aarde.
Afrikaans 1983
Vervul nou, Here God, u belofte aan my vader Dawid, want U het my koning gemaak oor 'n volk so baie soos die stof van die aarde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Here God, laat nou u belofte aan my vader Dawid bewaarheid word, want dit is U wat my koning gemaak het oor 'n volk so talryk soos die stof van die aarde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Nou vra ek vir U, Here God, U moet nou alles waar laat word wat U vir my pa Dawid belowe het, want U het my koning laat word oor 'n volk wat so baie is soos die stof op die aarde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U belofte aan hom is vervul. Ek is nou koning oor ’n volk wat so baie mense het soos die stof op die aarde.