2 Chronicles 11:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
en Sorea en Ajalon en Hebron wat in Juda en in Benjamin omheinde stede is.
Afrikaans (NLV) 2011
Sora, Ajalon en Hebron.
Afrikaans 1933/1953
en Sorea en Ajalon en Hebron, versterkte stede in Juda en in Benjamin.
Afrikaans 1983
Sora, Ajalon en Hebron.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sora, Ajalon en Hebron. Dit was stede wat versterk is in Juda en Benjamin.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Sora, Ajalon en Hebron. Dit was stede in die land Juda en Benjamin wat sterk mure moes hê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sora, Ajalon en Hebron.