2 Chronicles 16:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Asa het ontslaap met sy vaders en gesterwe in die een en veertigste jaar van sy regering.
Afrikaans (NLV) 2011
In die 41ste jaar van sy regering het hy gesterf.
Afrikaans 1933/1953
En Asa het ontslaap met sy vaders en gesterwe in die een en veertigste jaar van sy regering.
Afrikaans 1983
Hy is oorlede in die een en veertigste jaar van sy regering.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Asa het by sy voorouers gaan rus. Hy het in die een-en-veertigste jaar van sy regering gesterf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Asa het gesterf in die een-en-veertigste jaar nadat hy koning geword het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy is dood in die 41ste jaar dat hy regeer het.