2 Chronicles 17:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het baie sake gehad in die stede van Juda, en die krygsmanne, dapper helde, was in Jerusalem.
Afrikaans (NLV) 2011
en in elke dorp van Juda baie voorrade gehad, en het ’n leër van geharde soldate in Jerusalem geplaas.
Afrikaans 1933/1953
En hy het groot voorrade in die stede van Juda gehad, en krygsmanne, dapper helde, in Jerusalem.
Afrikaans 1983
en in elke stad van Juda groot bedrywigheid aan die gang gesit. In Jerusalem het hy sy beste soldate gehad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het groot voorrade in die dorpe van Juda gehad, en krygsmanne, dapper krygers, in Jerusalem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het baie werk gedoen in die stede van Juda, en in Jerusalem het hy soldate gehou wat goed kon veg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
waar hy groot voorrade gestoor het. Josafat het ’n leër van uitgesoekte soldate in Jerusalem gehad.