2 Chronicles 18:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê Miga: So waar as die HERE leef, wat my God spreek, dit sal ek spreek.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar Miga antwoord: “So seker as wat die Here lewe, ek sal net sê wat my God sê.”
Afrikaans 1933/1953
Maar Miga sê: So waar as die HERE leef, wat God my sal sê, dit sal ek spreek!
Afrikaans 1983
Maar Miga sê: “So seker as die Here leef, wat my God vir my sê, dit sal ek sê!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar Miga het geantwoord: “So waar as die Here leef, wat my God vir my sê, dit sal ek oordra.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Miga het gesê: “So seker soos die Here lewe, ek sal sê wat my God vir my sê.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Miga het hom geantwoord: “Ek sal net sê wat die Here vir my sê om te sê!”