2 Chronicles 19:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Jósafat, die koning van Juda, het in vrede na sy huis teruggekeer na Jerusalem.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe Josafat van Juda veilig tuiskom in Jerusalem,
Afrikaans 1933/1953
Maar toe Josafat, die koning van Juda, behoue na sy huis in Jerusalem terugkom,
Afrikaans 1983
Koning Josafat van Juda het behoue tuis gekom in Jerusalem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Josafat, die koning van Juda, het ongedeerd na sy paleis in Jerusalem teruggekeer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Koning Josafat het veilig teruggekom by sy huis in Jerusalem. Hy het niks makeer nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Koning Josafat van Juda het veilig by sy huis in Jerusalem aangekom.