2 Chronicles 2:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En nou het ek 'n geslepe man gestuur, toegerus met verstand, van my vader Huram,
Afrikaans (NLV) 2011
“Ek stuur dan nou vir jou ’n ambagsman met die naam Huram. Hy is ’n baie bekwame man,
Afrikaans 1933/1953
Ek stuur dan nou 'n kunstenaar, begaafd met verstand, naamlik Huram Abi,
Afrikaans 1983
Ek stuur hiermee 'n vakman met die nodige kennis, my meestervakman Hiram.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek stuur dan nou vir u 'n wyse man met insig, Huram-Abi.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Nou stuur ek vir jou 'n vaardige man, 'n man wat weet hoe om hierdie dinge te doen. Hy is die meester-ambagsman Hiram.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Ek stuur vir u Hiram, ’n meestervakman, wat baie kennis en ondervinding het.