2 Chronicles 2:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Laat hom dan nou die koring en die gars, die olie en die wyn waarvan my heer gespreek het, aan sy dienaars stuur.
Afrikaans (NLV) 2011
“Stuur nou gerus vir ons die koring, gars, olyfolie en wyn soos jy beloof het.
Afrikaans 1933/1953
Laat my heer dan nou die koring en die gars, die olie en die wyn wat hy gesê het, aan sy dienaars stuur.
Afrikaans 1983
As u nou vir ons die koring, gars, olie en wyn stuur soos u onderneem het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die koring en gars, die olyfolie en wyn waarvan my heer gepraat het, kan hy dan nou vir sy dienaars stuur.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy moet nou vir my die koring, die gars, die wyn en die olyf-olie stuur wat jy belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Stuur nou maar die koring, gars, olie en wyn wat u vir die werkers beloof het.