2 Chronicles 2:21 — Compare Translations

1 translations compared side by side

Afrikaans 1933/1953
Daarna het Hesron gegaan na die dogter van Magir, die vader van G¡lead; en hy het haar geneem toe hy sestig jaar oud was; en sy het vir hom Segub gebaar.