2 Chronicles 2:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die huis wat ek bou, is groot, want ons God is groot bo al die gode.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit sal ’n groot tempel wees wat ek beplan om te bou, want ons God is groter as alle ander gode.
Afrikaans 1933/1953
En die huis wat ek gaan bou, sal groot wees; want onse God is groter as al die gode.
Afrikaans 1983
Die tempel wat ek wil bou, gaan groot wees, want ons God is die grootste van alle gode.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die tempel wat ek gaan bou, sal groot wees, want ons God is groter as al die gode.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die gebou wat ek wil bou, moet groot wees, want ons God is groter as ander gode.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Die tempel wat ek gaan bou, sal iets groots wees, want ons God is groter as enige ander god.