2 Chronicles 20:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het daarin gewoon en vir jou 'n heiligdom daarin gebou vir u Naam en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
U volk het hier kom woon en hierdie tempel vir U gebou.
Afrikaans 1933/1953
En hulle het daarin gaan woon en daarin vir U 'n heiligdom tot eer van u Naam gebou, met die gedagte:
Afrikaans 1983
Hulle het hulle hier gevestig en hier vir u Naam 'n heiligdom gebou en gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het daarin gaan woon en vir U daarin 'n heiligdom tot eer van u Naam gebou, en gesê,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle het hier kom woon en hulle het hier 'n tempel gebou vir U. Hulle het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U volk het hier kom bly en hierdie tempel vir U gebou.