2 Chronicles 24:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Jójada het vir hom twee vroue geneem; en hy het seuns en dogters verwek.
Afrikaans (NLV) 2011
Jojada het twee vroue vir Joas gekies. Hy het seuns en dogters gehad.
Afrikaans 1933/1953
En Jojada het vir hom twee vroue geneem, en hy het die vader geword van seuns en dogters.
Afrikaans 1983
Jojada het vir Joas twee vrouens gekies, en Joas het seuns en dogters gehad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jojada het vir Jehoas twee vroue gekies, en hy het seuns en dogters verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jojada het vir Joas twee vroue gekry, en Joas het seuns en dogters gehad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jojada het vir Joas twee vroue uitgesoek en hulle het ’n gesin met seuns en dogters gehad.