2 Chronicles 29:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
en van die seuns van Heman; Jéhiël en Símeï; en van die seuns van Jedutun; Semaja en Ussiël.
Afrikaans (NLV) 2011
Uit die familiegroep Heman: Jegiël en Simi. Uit die familiegroep Jedutun: Semaja en Ussiël.
Afrikaans 1933/1953
en uit die kinders van Heman: J,hiël en S¡me‹; en uit die kinders van Jedutun: Sem ja en Ussiël.
Afrikaans 1983
uit die Hemangroep Jegiël en Simi; en uit die Jedutungroep Semaja en Ussiël.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
uit die nageslag van Heman: Jehiël en Simi; uit die nageslag van Jedoetoen: Semaja en Ussiël.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jegiël en Simi van die Heman-familie, Semaja en Ussiël van die Jedutun-familie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
uit die Hemanfamilie: Jegiël en Simi; uit die Jedutungroep: Semaja en Ussiël.