2 Chronicles 29:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die gewyde dinge was ses honderd beeste en drie duisend skape.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het ook 600 beeste en 3 000 skape as offers gebring.
Afrikaans 1933/1953
En die heilige gawes was ses honderd beeste en drie duisend stuks kleinvee.
Afrikaans 1983
Die wydingsgeskenke was ses honderd beeste en drie duisend stuks kleinvee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die •heilige gawes was seshonderd beeste en drieduisend stuks kleinvee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die gewyde presente was 600 beeste en 3 000 skape en bokke.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die heilige geskenke was 600 beeste en 3 000 stuks kleinvee.