2 Chronicles 3:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het die huis versier met edelgesteentes vir prag, en die goud was goud van Parvaim.
Afrikaans (NLV) 2011
Die mure van die tempel is versier met pragtige juwele en suiwer goud uit Parwajim.
Afrikaans 1933/1953
Verder het hy die huis met kosbare stene as versiering oorgetrek, en die goud was goud van Parw im.
Afrikaans 1983
Hy het die vertrek versier met kosbare edelstene. Die goud was Parwajimgoud.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het in die vertrek edelstene ingelê as versiering. Die goud was goud van Parwajim.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het edelstene laat vassit teen die mure van die kamer. Die goud het gekom uit die land Parwajim.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die gebou is verder met edelstene versier. Die goud wat hy gebruik het, het van Parwajim af gekom.