2 Chronicles 30:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die saak het die koning en die hele vergadering behaag.
Afrikaans (NLV) 2011
Hierdie plan om die Paasfees later te vier, was vir die koning en die hele volk goed.
Afrikaans 1933/1953
En die saak was reg in die oë van die koning en in die oë van die hele vergadering.
Afrikaans 1983
Die koning en die hele gemeente het dit goedgevind om dit so te doen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit was reg in die oë van die koning en die hele geloofsgemeenskap.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die koning en die volksvergadering het gedink dit is reg om dit so te doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die koning en al die mense het toe besluit om die paasfees uit te stel.