2 Chronicles 32:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
So sê Sanherib, die koning van Assirië: Waarop vertrou julle dat julle in die beleëring in Jerusalem bly?
Afrikaans (NLV) 2011
“Dit is wat koning Sanherib van Assirië sê: Waarop vertrou julle om te dink dat julle my beleëring van Jerusalem sal oorleef?
Afrikaans 1933/1953
So sê S nherib, die koning van Assirië: Waarop vertrou julle, dat julle daar ingesluit bly sit in Jerusalem?
Afrikaans 1983
“So sê koning Sanherib van Assirië: Op wie steun julle dat julle in Jerusalem in die vesting bly?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“So sê Sanherib, die koning van Assirië, ‘Waarop vertrou julle, dat julle 'n beleëring afwag in Jerusalem?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Koning Sanherib van Assirië sê: Wie dink julle sal vir julle help? Julle bly sit in Jerusalem agter die mure, maar
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Luister wat sê koning Sanherib van Assirië: Waarom dink julle dat julle my aanval op Jerusalem sal kan oorleef?