2 Chronicles 33:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Manasse het ontslaap met sy vaders, en hulle het hom in sy huis begrawe, en sy seun Amon het in sy plek geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe Manasse sterf, is hy begrawe by sy paleis. Sy seun Amon het hom opgevolg.
Afrikaans 1933/1953
En Manasse het ontslaap met sy vaders, en hy is in sy huis begrawe; en sy seun Amon het in sy plek koning geword.
Afrikaans 1983
Manasse is oorlede, en hy is begrawe in sy huis. Sy seun Amon het hom as koning opgevolg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Manasse het by sy voorouers gaan rus, en hulle het hom by sy paleis begrawe. Sy seun Amon het in sy plek koning geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Manasse het gesterf, en hulle het hom begrawe in sy paleis. Sy seun Amon het koning geword ná hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ná Manasse se dood is hy by sy paleis begrawe. Sy seun Amon het hom as koning opgevolg.