2 Chronicles 34:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En toe die koning die woorde van die wet hoor, het hy sy klere geskeur.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe die koning hoor wat in die gebooie geskryf was, het hy sy klere geskeur
Afrikaans 1933/1953
En toe die koning die woorde van die wet hoor, het hy sy klere geskeur,
Afrikaans 1983
Toe die koning hoor wat die wet sê, het hy sy klere geskeur
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe die koning die woorde van die wet hoor, het hy sy klere geskeur.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe die koning hoor wat in die wette geskryf is, het hy sy klere geskeur
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Nadat Josia gehoor het wat in die wetboek staan, was hy so ontsteld dat hy sy klere geskeur het.