2 Chronicles 4:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het die see gestel aan die regterkant van die oostekant, teenoor die suide.
Afrikaans (NLV) 2011
Die waterbak is aan die suidekant naby die suidoostelike hoek van die tempel neergesit.
Afrikaans 1933/1953
En die see het hy aan die suidekant opgestel, teen die ooste na die suide toe.
Afrikaans 1983
Die waterbak het hy aan die regterkant, suidoos van die tempel, opgestel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die See het hy aan die regterkant geplaas, in die suidoostelike hoek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het die waterbak laat neersit by die regter-kant, suid-oos van die tempel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het die see aan die regterkant, by die suidoostelike hoek van die tempel, geplaas.