2 Chronicles 5:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En al die oudstes van Israel het gekom; en die Leviete het die ark opgeneem.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe al die leiers van Israel aangekom het, het die Leviete die ark opgetel
Afrikaans 1933/1953
Toe al die oudstes van Israel daar kom, het die Leviete die ark opgeneem
Afrikaans 1983
Nadat al die leiers van Israel gekom het, het die Leviete die ark opgetel
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe al die oudstes van Israel aangekom het, het die priesters die ark opgetel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Al die leiers van Israel het gekom, en die Leviete het die kis gedra.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe al die leiers van Israel daar bymekaar was, het die Leviete die ark opgetel.