2 Chronicles 6:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Nou, my God, laat, ek smeek U, u oë oop wees, en laat u ore luister na die gebed wat in hierdie plek gedoen word.
Afrikaans (NLV) 2011
“My God, kyk tog, en luister aandagtig na al hulle gebede in hierdie plek.
Afrikaans 1933/1953
My God, mag u oë tog nou oop wees en u ore luister na die gebed van hierdie plek.
Afrikaans 1983
“My God, hou dan nou hierdie plek onder u sorg en verhoor tog elke gebed hiervandaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ My God, laat nou u oë tog oop wees, en u ore aandagtig luister na die gebede uit hierdie plek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Nou, my God, U moet asseblief sorg vir hierdie plek en U moet luister wanneer iemand in hierdie plek bid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“O God, luister tog na al die gebede wat hiervandaan tot U gebid sal word.