2 Chronicles 7:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het die koning en die hele volk offers voor die aangesig van die HERE gebring.
Afrikaans (NLV) 2011
Die koning en al die mense het toe offerandes aan die Here geoffer.
Afrikaans 1933/1953
En die koning en die hele volk was besig om slagoffers voor die aangesig van die HERE te slag.
Afrikaans 1983
Die koning en die hele volk het vir die Here offerandes gebring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die koning en die hele volk was besig om offers voor die Here te slag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die koning en die hele volk het offers gebring vir die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daarna het die koning en al die Israeliete begin om diere te slag as ’n offer vir die Here.