2 Chronicles 8:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dit het gebeur aan die einde van twintig jaar waarin Salomo die huis van die HERE en sy huis gebou het,
Afrikaans (NLV) 2011
Dit was al twintig jaar sedert Salomo koning geword het. Die groot bouprojekte van die Here se tempel en sy koninklike paleis was afgehandel.
Afrikaans 1933/1953
En aan die einde van twintig jaar waarin Salomo die huis van die HERE en sy huis gebou het,
Afrikaans 1983
Na afloop van die twintig jaar waarin Salomo die huis van die Here en sy eie paleis gebou het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Aan die einde van twintig jaar, waarin Salomo die huis van die Here en sy paleis gebou het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Salomo het 20 jaar lank gebou om die tempel en sy paleis klaar te maak. Daarna
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Na twintig jaar as koning het Salomo die groot bouwerk aan die Here se tempel en sy eie paleis voltooi.