2 Chronicles 8:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het Tadmor in die woestyn gebou en al die voorraadstede wat hy in Hamat gebou het.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het Tadmor in die woestyn herbou en ook baie dorpe in die omgewing van Hamat as voorraadstede.
Afrikaans 1933/1953
En hy het Tadmor in die woestyn opgebou, en al die voorraadstede wat hy in Hamat gebou het.
Afrikaans 1983
Hy het Tadmor in die woestyn versterk, en ook al die voorraadstede wat hy in Hamat gebou het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het Tadmor in die woestyn versterk, asook al die voorraadstede wat hy in Hamat gebou het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het die stad Tadmor in die woestyn gebou en al die stede in die land Hamat. Hy het sy goed daar gebêre.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het Tadmor in die woestyn opgebou, asook die voorraadstede in die omgewing van Hamat.