2 Chronicles 9:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Verder het die koning 'n groot troon van ivoor gemaak en dit met suiwer goud oorgetrek.
Afrikaans (NLV) 2011
Die koning het ook ’n groot troon van ivoor gemaak en dit met suiwer goud oorgetrek.
Afrikaans 1933/1953
Verder het die koning 'n groot troon van ivoor gemaak en dit met suiwer goud oorgetrek.
Afrikaans 1983
Verder het die koning 'n groot ivoortroon gemaak en dit met suiwer goud oorgetrek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die koning het 'n groot troon van ivoor gemaak en dit met suiwer goud oorgetrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het ook 'n groot troon laat maak van ivoor en hy het dit laat toemaak met skoon goud.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Verder het die koning ’n groot ivoortroon gemaak en dit met suiwer goud oorgetrek.