2 Chronicles 9:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En koning Salomo het al die konings van die aarde verbygegaan in rykdom en wysheid.
Afrikaans (NLV) 2011
Koning Salomo het al die konings op aarde oortref in rykdom en wysheid.
Afrikaans 1933/1953
So het koning Salomo dan groter geword as al die konings van die aarde in rykdom en wysheid.
Afrikaans 1983
Koning Salomo het al die konings van die aarde oortref in rykdom en wysheid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
So het koning Salomo, wat rykdom en wysheid betref, groter geword as al die konings van die aarde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Koning Salomo het ryker geword as al die konings van die aarde en hy het meer wysheid gehad as hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Algaande het Salomo ryker en wyser geword as enige ander koning op aarde.