2 Chronicles 9:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Salomo het veertig jaar lank in Jerusalem geregeer oor die hele Israel.
Afrikaans (NLV) 2011
Salomo het 40 jaar in Jerusalem oor die hele Israel geheers.
Afrikaans 1933/1953
En Salomo het in Jerusalem oor die hele Israel veertig jaar geregeer.
Afrikaans 1983
Salomo was veertig jaar koning in Jerusalem oor die hele Israel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Salomo het in Jerusalem veertig jaar lank as koning geheers oor die hele Israel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Salomo was 40 jaar lank koning in Jerusalem oor die hele Israel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Salomo het vir 40 jaar in Jerusalem oor die hele Israel regeer.