2 Corinthians 1:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wat ons verlos het uit so 'n groot dood en verlos; op wie ons vertrou dat Hy ons nog sal verlos;
Afrikaans (NLV) 2011
Dit is Hy wat ons van só ’n groot doodsgevaar gered het en ons weer sal red. Hý is ons verwagting; Hy sal ons altyd weer red.
Afrikaans 1933/1953
wat ons verlos het uit so 'n groot doodsgevaar en nog verlos; op wie ons hoop dat Hy ook nog sal verlos,
Afrikaans 1983
Dit is Hy wat ons uit so 'n groot doodsgevaar gered het en ons weer sal red. Op Hom is ons hoop gevestig: Hy sal ons ook verder red.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Op Hom wat ons uit so 'n groot doodsgevaar gered het, en sal red, is ons hoop gevestig dat Hy ons weer sal uitred.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God het ons gered uit hierdie groot gevaar, uit die dood. Hy sal ons weer red. Ons hoop en ons is seker dat Hy ons altyd sal red.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Uiteindelik het Hy my uit daardie lewensgevaarlike situasie gered. Daarom weet ek met alles in my dat God my vorentoe weer sal red wanneer ek in gevaar verkeer. Hy sal my elke keer help wanneer ek in die nood is.