2 Corinthians 1:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Genade vir julle en vrede van God ons Vader en van die Here Jesus Christus.
Afrikaans (NLV) 2011
Mag die genade en vrede van God ons Vader en die Here Jesus Christus met julle wees.
Afrikaans 1933/1953
Genade vir julle en vrede van God, onse Vader, en die Here Jesus Christus.
Afrikaans 1983
Genade en vrede vir julle van God ons Vader en die Here Jesus Christus!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Genade en vrede vir julle van God, ons Vader, en die Here Jesus Christus.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ons bid dat God ons Vader en die Here Jesus Christus genadig sal wees vir julle en dat Hy vir julle vrede sal gee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
God ons Vader en die Here Jesus Christus gee aan julle almal genade en vrede.