2 Corinthians 13:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want ons kan niks teen die waarheid doen nie, maar vir die waarheid.
Afrikaans (NLV) 2011
Want ons vermag niks teen die waarheid nie, maar net ten gunste van die waarheid.
Afrikaans 1933/1953
Want ons kan niks doen teen die waarheid nie, maar wel v¡r die waarheid.
Afrikaans 1983
Ons vermag niks teen die waarheid van God nie, maar wel alles vir die waarheid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ons is nie in staat om enigiets teen die waarheid te doen nie, maar wel vir die waarheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar julle moet weet: Ons kan nie iets doen wat teen die waarheid is nie. Ons kan net iets doen wat saam met die waarheid gaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar julle kan daarvan seker wees dat ek nooit in die pad van die waarheid staan nie. Inteendeel. Ek doen my bes sodat die waarheid nog meer mense kan bereik.