2 Corinthians 2:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Vir so 'n man is hierdie straf, wat baie opgelê is, genoeg.
Afrikaans (NLV) 2011
Vir só ’n persoon is hierdie bestraffing deur die meerderheid genoeg.
Afrikaans 1933/1953
Vir so iemand is daardie bestraffing deur die meerderheid genoeg;
Afrikaans 1983
Vir so iemand is die bestraffing deur die meerderheid swaar genoeg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir so iemand is hierdie teregwysing deur die meerderheid genoeg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die meeste mense in die gemeente was kwaad vir daardie persoon, daarom het hy nou genoeg straf gekry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dié man het al klaar sy straf ontvang. Julle het hom mos kwaai oor sy optrede aangespreek.