2 Corinthians 2:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom smeek ek julle dat julle jul liefde vir hom moet bevestig.
Afrikaans (NLV) 2011
Daarom smeek ek julle: Bewys liefde aan hom.
Afrikaans 1933/1953
Daarom vermaan ek julle om die liefde aan hom te bevestig.
Afrikaans 1983
Daarom vra ek julle: Bewys liefde aan hom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarom vermaan ek julle ernstig om julle liefde aan hom te herbevestig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarom vra ek mooi vir julle om lief te wees vir hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hou op om hom nog verder te ontstel, anders gee hy later heeltemal moed op.