2 John 1:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want hy wat hom beveel om te spoed, het deel aan sy bose dade.
Afrikaans (NLV) 2011
Elkeen wat hom groet, vereenselwig hom met daardie persoon se bose optrede.
Afrikaans 1933/1953
Want die een wat hom groet, het gemeenskap aan sy bose werke.
Afrikaans 1983
want wie hom groet, is saam skuldig aan die kwaad wat hy doen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want wie hom groet, het aandeel aan sy bose werke.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
want as julle sê dat hulle welkom is, dan doen julle ook slegte dinge soos hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Moet glad nie die idee skep dat julle iets met hom te doen wil hê nie. Deur hom bloot te groet sê jy eintlik al: “Ek en jy is goeie vriende. Ek is deel van al die slegte en verkeerde dinge wat jy doen en sê.”