2 John 1:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die kinders van jou uitverkore suster groet jou. Amen.
Afrikaans (NLV) 2011
Die kinders van jou suster, die vrou wat uitgekies is, stuur vir jou groete.
Afrikaans 1933/1953
Die kinders van u uitverkore suster groet u. Amen.
Afrikaans 1983
Die kinders van jou uitverkore suster stuur vir jou groete.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die kinders van jou uitverkore suster groet jou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God het ook ons gemeente gekies. Al die gelowiges in ons gemeente stuur groete vir julle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die gemeente hier - of, soos gelowiges ook kan sê, “die kinders van jou uitverkore suster” - stuur groete.