2 John 1:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ter wille van die waarheid, wat in ons woon en vir ewig by ons sal wees.
Afrikaans (NLV) 2011
Dié waarheid het in ons stewig inslag gevind en sal vir altyd by ons wees.
Afrikaans 1933/1953
ter wille van die waarheid wat in ons bly en by ons vir ewig sal wees --
Afrikaans 1983
omdat die waarheid in ons bly en ewig by ons sal wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
op grond van die waarheid wat in ons bly, en vir ewig met ons sal wees:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
want die waarheid bly in ons harte en dit sal altyd by ons wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Immers, die waarheid gee vir ons rigting in die lewe. Dit sal vir ewig so bly. En dit is nie al nie.