2 Kings 1:18 — Compare Translations

6 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die verdere geskiedenis van Ahásia wat hy gedoen het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel nie?
Afrikaans 1933/1953
En die verdere geskiedenis van Ah sia, wat hy gedoen het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel nie?
Afrikaans 1983
Die ander verhale oor Ahasia en wat hy gedoen het, is opgeteken in die annale van die konings van Israel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die verdere geskiedenis van Ahasia en wat hy gedoen het, is dit nie opgeteken in die boekrol met die kronieke van die konings van Israel nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Al die ander dinge wat Ahasia gedoen het, is geskryf in die dagboeke van die konings van Israel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die res van Ahasia se geskiedenis is opgeskryf in Die lewe en werk van al Israel se konings.